Ian Wolfe (4 November 1896 – 23 Januarie 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Seven Brides for Seven Brothers (1954), Witness for the Prosecution (1957), THX 1138 (1971), en Creator (1985).

Filmografie Rolprente 1936: The Bold Caballero 1937: The Devil Is Driving 1947: The Marauders 1954: Seven Brides for Seven Brothers 1957: Witness for the Prosecution 1971: THX 1138 1975: The Fortune 1985: Creator

Televisiereekse 1983: Wizards and Warriors

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1896 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu