Michael Winkelman (27 Junie 1946 – 27 Julie 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Indian Fighter (1955) en in die televisiereekse Science Fiction Theatre (1955), The Real McCoys (1957), en Mike Hammer (1958).
Filmografie Rolprente 1955: The Indian Fighter
Televisiereekse 1955: Science Fiction Theatre 1957: The Real McCoys 1958: Mike Hammer
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu