Terry Wilson (3 September 1923 – 30 Maart 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The War Wagon (1967), Westworld (1973), en Escape to Witch Mountain (1975), en in die televisiereeks Wagon Train (1957).

Filmografie Rolprente 1948: My Hands Are Clay 1967: The War Wagon 1973: Westworld 1975: Escape to Witch Mountain

Televisiereekse 1957: Wagon Train

Televisierolprente 1972: Fair Play

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu