Robert J. Wilke (18 Mei 1914 – 28 Maart 1989) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente High Noon (1952), The Magnificent Seven (1960), Days of Heaven (1978), en Stripes (1981).
Filmografie Rolprente 1950: Across the Badlands 1950: Frontier Outpost 1951: Cyclone Fury 1952: High Noon 1956: Gun the Man Down 1960: The Magnificent Seven 1961: Blueprint for Robbery 1961: The Long Rope 1973: The Boy Who Cried Werewolf 1978: Days of Heaven 1979: The Great Monkey Rip-Off 1981: Stripes
Televisiereekse 1965: The Legend of Jesse James
Televisierolprente 1971: They Call It Murder
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu