Douglass Watson (24 Februarie 1921 – 1 Mei 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Julius Caesar (1953), Ulzana's Raid (1972), en The Money Pit (1986), en in die televisiereeks Another World (1964).
Filmografie Rolprente 1953: Julius Caesar 1972: Ulzana's Raid 1986: The Money Pit
Televisiereekse 1964: Another World 1964: Moment of Truth
Televisierolprente 1972: Particular Men 1978: Continuing Creation
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu