Lewis Van Bergen (gebore 9 November 1938) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bugsy (1991), Pinocchio's Revenge (1996), en The Relic (1997).
Filmografie Rolprente 1987: Moon in Scorpio 1987: Rage of Honor 1987: The Overthrow 1988: South of Reno 1991: Bugsy 1993: Street Knight 1996: Pinocchio's Revenge 1997: The Relic
Televisiereekse 1987: Sable
Televisierolprente 1982: Modesty Blaise
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2018