Bobby Van (6 Desember 1928 – 31 Julie 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Kiss Me Kate (1953), The Affairs of Dobie Gillis (1953), Doomsday Machine (1972), en Lost Horizon (1973).
Filmografie Rolprente 1953: Kiss Me Kate 1953: The Affairs of Dobie Gillis 1966: The Navy vs. the Night Monsters 1972: Doomsday Machine 1973: Lost Horizon
Televisiereekse 1964: Mickey 1974: Tattletales 1975: Showoffs 1976: The Fun Factory 1979: Make Me Laugh
Televisierolprente 1961: Yves Montand on Broadway 1963: Hello World!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu