Edward Van Sloan (1 November 1882 – 8 Maart 1964) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dracula (1931), Frankenstein (1931), The Mummy (1932), en Before I Hang (1940).

Filmografie Rolprente 1916: Slander 1931: Dracula 1931: Frankenstein 1932: The Mummy 1933: Infernal Machine 1935: A Shot in the Dark 1936: Dracula's Daughter 1940: Before I Hang 1942: Valley of Hunted Men

Televisierolprente 1949: The Phantom Creeps

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1882 Kategorie:Sterftes in 1964 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu