Russell Thorson (14 Oktober 1906 – 6 Julie 1982) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Hang 'Em High (1968) en in die televisiereekse The Detectives (1959), Ben Casey (1961), en The Virginian (1962).
Filmografie Rolprente 1958: Half Human 1960: Gunfighters of Abilene 1968: Hang 'Em High
Televisiereekse 1949: One Man's Family 1957: The O. Henry Playhouse 1959: The Detectives 1961: Ben Casey 1962: The Virginian
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1906 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu