Chief Thundercloud (12 April 1899 – 1 Desember 1955) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente North West Mounted Police (1940), Silver Stallion (1941), Renegade Girl (1946), en The Prairie (1947).
Filmografie Rolprente 1938: The Lone Ranger 1939: The Lone Ranger Rides Again 1940: North West Mounted Police 1940: Hi-Yo Silver 1941: Silver Stallion 1942: King of the Stallions 1944: Outlaw Trail 1944: Sonora Stagecoach 1946: Renegade Girl 1947: The Prairie 1949: Call of the Forest 1950: I Killed Geronimo
Televisierolprente 1966: Flaming Frontiers
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1955 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1890's