George Tobias (14 Julie 1901 – 27 Februarie 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sergeant York (1941), This Is the Army (1943), en Passage to Marseille (1944), en in die televisiereeks Bewitched (1964).
Filmografie Rolprente 1927: The Lunatic 1940: Calling All Husbands 1940: East of the River 1940: South of Suez 1940: River's End 1941: Sergeant York 1942: Juke Girl 1942: My Sister Eileen 1942: Wings for the Eagle 1943: This Is the Army 1943: Mission to Moscow 1944: Passage to Marseille 1945: Objective, Burma! 1946: Gallant Bess 1948: The Judge Steps Out 1949: The Set-Up 1950: Southside 1-1000 1951: The Magic Carpet 1952: Desert Pursuit 1955: The Seven Little Foys
Televisiereekse 1959: Adventures in Paradise 1959: Hudson's Bay 1964: Bewitched
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu