Michael Tolan (27 November 1925 – 31 Januarie 2011) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Enforcer (1951), Four Friends (1981), Presumed Innocent (1990), en Perfect Stranger (2007).

Filmografie Rolprente 1951: The Enforcer 1961: Le temps du ghetto 1968: Journey Into Darkness 1969: John and Mary 1969: The Lost Man 1971: The 300 Year Weekend 1973: Five on the Black Hand Side 1981: Four Friends 1984: Talk to Me 1990: Presumed Innocent 2007: Perfect Stranger

Televisiereekse 1962: The Doctors and the Nurses 1970: The Bold Ones: The Senator

Televisierolprente 1967: Wallace Stevens: A Poet's Seasons 1971: The Movie Crazy Years 1974: Moe and Joe 1990: When Will I Be Loved?

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu