Fred Thompson (19 Augustus 1942 – 1 November 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente No Way Out (1987), The Hunt for Red October (1990), Die Hard 2 (1990), en Sinister (2012).
Filmografie Rolprente 1987: No Way Out 1988: Feds 1990: The Hunt for Red October 1990: Die Hard 2 2004: Celsius 41.11: The Temperature at Which the Brain... Begins to Die 2011: The Last Ride 2012: Sinister 2013: Unlimited 2013: Contrarian
Televisiereekse 1990: Law & Order 2005: Law & Order: Trial by Jury
Televisierolprente 1992: Stay the Night 2001: Rachel and Andrew Jackson: A Love Story 2013: All the President's Men Revisited
Video's 2005: Jerry Orbach Tribute
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2015