Billie Thomas (12 Maart 1931 – 10 Oktober 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente General Spanky (1936) en Colorado Pioneers (1945).
Filmografie Rolprente 1930: Little Rascals: Best of Our Gang 1936: General Spanky 1945: Colorado Pioneers 1959: Little Rascals Varieties
Televisiereekse 1955: The Clubhouse Gang
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu