Ralph Taeger (30 Julie 1936 – 11 Maart 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Klondike (1960), Acapulco (1961), The Man from U.N.C.L.E. (1964), en Hondo (1967).

Filmografie Rolprente 1961: X-15 1964: A House Is Not a Home 1970: The Delta Factor

Televisiereekse 1960: Klondike 1961: Acapulco 1964: The Man from U.N.C.L.E. 1967: Hondo

Televisierolprente 1962: A.P.O. 923 1967: Hondo and the Apaches

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse bofbalspelers