William Talman (4 Februarie 1915 – 30 Augustus 1968) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Armored Car Robbery (1950), The Racket (1951), en The Hitch-Hiker (1953), en in die televisiereeks Perry Mason (1957).
Filmografie Rolprente 1950: Armored Car Robbery 1951: The Racket 1952: One Minute to Zero 1953: The Hitch-Hiker 1953: City That Never Sleeps 1955: Big House, U.S.A. 1955: Crashout 1955: Smoke Signal 1955: Two-Gun Lady 1956: I've Lived Before 1956: The Man Is Armed 1956: Uranium Boom 1957: Hell on Devil's Island 1957: Joe Dakota 1957: The Persuader
Televisiereekse 1951: Cavalier Theatre 1957: Perry Mason
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 1968 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu