William Tannen (17 November 1911 – 2 Desember 1976) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Woman of the Year (1942), 99 River Street (1953), en Blackjack Ketchum, Desperado (1956), en in die televisiereeks Hey, Jeannie! (1956).
Filmografie Rolprente 1942: Woman of the Year 1950: Pygmy Island 1953: 99 River Street 1955: Devil Goddess 1956: Blackjack Ketchum, Desperado
Televisiereekse 1952: Ramar of the Jungle 1955: The Life and Legend of Wyatt Earp 1956: Hey, Jeannie!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1911 Kategorie:Sterftes in 1976 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu