Vic Tayback (6 Januarie 1930 – 25 Mei 1990) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bullitt (1968) en All Dogs Go to Heaven (1989), en in die televisiereekse Star Trek (1966) en Alice (1976).

Filmografie Rolprente 1962: Surftide 77 1968: Bullitt 1971: Blood and Lace 1985: Treasure Island 1986: Weekend Warriors 1987: The Under Achievers 1989: All Dogs Go to Heaven 1989: Beverly Hills Bodysnatchers 1990: Horseplayer

Televisiereekse 1966: Star Trek 1973: Griff 1975: Khan! 1976: Alice 1983: Tales from the Darkside

Televisierolprente 1979: Portrait of a Stripper 1980: This Year's Blonde 1981: The Time Crystal 1982: Mysterious Two

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu