Leonard Strong (12 Augustus 1908 – 23 Januarie 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Shane (1953), The Naked Jungle (1954), en Cult of the Cobra (1955), en in die televisiereeks Get Smart (1965).
Filmografie Rolprente 1946: Dangerous Millions 1947: Jewels of Brandenburg 1953: Shane 1954: The Naked Jungle 1955: Cult of the Cobra
Televisiereekse 1952: Terry and the Pirates 1965: Get Smart
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu