Stephen Stucker (2 Julie 1947 – 13 April 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Delinquent School Girls (1975), Airplane! (1980), Airplane II: The Sequel (1982), en Trading Places (1983).
Filmografie Rolprente 1975: Delinquent School Girls 1980: Airplane! 1982: Airplane II: The Sequel 1983: Trading Places
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu