Michael Strong (8 Februarie 1918 – 17 September 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Detective Story (1951), Point Blank (1967), en Patton (1970), en in die televisiereeks Star Trek (1966).
Filmografie Rolprente 1951: Detective Story 1967: Point Blank 1970: Patton
Televisiereekse 1966: Star Trek
Televisierolprente 1960: Special for Women: The Trapped Housewife 1975: Queen of the Stardust Ballroom
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu