Robert Strauss (8 November 1913 – 20 Februarie 1975) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sailor Beware (1952), Stalag 17 (1953), The Man with the Golden Arm (1955), en The Seven Year Itch (1955).

Filmografie Rolprente 1952: Sailor Beware 1953: Stalag 17 1953: The Redhead from Wyoming 1954: The Atomic Kid 1955: The Man with the Golden Arm 1955: The Seven Year Itch 1956: Attack 1958: Frontier Gun 1959: I Mobster 1959: 4D Man 1959: Inside the Mafia 1960: September Storm 1971: Dagmar's Hot Pants, Inc. 1975: The Noah

Televisiereekse 1959: Bold Venture 1960: Guestward Ho! 1965: Mona McCluskey

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1975 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu