Don Stewart (14 November 1935 – 9 Januarie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent American Ninja (1985) en in die televisiereekse Guiding Light (1952), Remington Steele (1982), en Santa Barbara (1984).
Filmografie Rolprente 1981: Carnival Magic 1983: Lost 1985: American Ninja
Televisiereekse 1952: Guiding Light 1982: Remington Steele 1984: Santa Barbara
Televisierolprente 1977: After Hours: Getting to Know Us
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu