Nick Stewart (15 Maart 1910 – 18 Desember 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Song of the South (1946), Carmen Jones (1954), It's a Mad Mad Mad Mad World (1963), en Silver Streak (1976).
Filmografie Rolprente 1946: Song of the South 1954: Carmen Jones 1955: Phantom of the Jungle 1955: Thunder Over Sangoland 1963: It's a Mad Mad Mad Mad World 1976: Silver Streak
Televisiereekse 1951: The Amos 'n Andy Show 1952: Ramar of the Jungle 1953: Ebony Showcase Presents
Televisierolprente 2002: That's Black Entertainment: Comedians
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu