Whit Stillman (gebore 25 Januarie 1952) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Metropolitan (1990), Barcelona (1994), The Last Days of Disco (1998), en Love & Friendship (2016).

Filmografie Rolprente 1984: Skyline 1990: Metropolitan 1994: Barcelona 1994: Everybody Just Stay Calm 1998: The Last Days of Disco 2011: Damsels in Distress 2016: Love & Friendship Dancing Mood

Televisiereekse 2012: The Seventh Art

Televisierolprente 2014: The Cosmopolitans

Video's 2016: Behind the Scenes of Love & Friendship

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu