McLean Stevenson (14 November 1927 – 15 Februarie 1996) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Doris Day Show (1968), M*A*S*H (1972), Diff'rent Strokes (1978), en The Golden Girls (1985).
Filmografie Televisiereekse 1968: The Doris Day Show 1972: M*A*S*H 1976: The McLean Stevenson Show 1978: Diff'rent Strokes 1978: In the Beginning 1979: Hello, Larry 1983: Condo 1985: The Golden Girls 1988: Dirty Dancing
Televisierolprente 1971: My Wives Jane 1978: All-Star Salute to Women's Sports 1982: The Astronauts
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu