Ebbe Roe Smith (gebore 25 Junie 1949) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Easy (1986), Fatal Beauty (1987), Turner & Hooch (1989), en Falling Down (1993).

Filmografie Rolprente 1986: The Big Easy 1987: Fatal Beauty 1989: Turner & Hooch 1993: Falling Down 1994: Car 54, Where Are You?

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense