Jim Siedow (12 Junie 1920 – 20 November 2003) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Windsplitter (1971), The Texas Chain Saw Massacre (1974), en The Texas Chainsaw Massacre 2 (1986).

Filmografie Rolprente 1971: The Windsplitter 1974: The Texas Chain Saw Massacre 1986: The Texas Chainsaw Massacre 2

Video's 1988: The Texas Chainsaw Massacre: A Family Portrait

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu