Sid Silvers (16 Januarie 1901 – 20 Augustus 1976) was 'n Amerikaanse draaiboekskrywer, komediant en akteur van Joodse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Broadway Melody of 1936 (1935), Born to Dance (1936), For Me and My Gal (1942), en The Stooge (1951).

Filmografie Rolprente 1930: Oh, Sailor Behave! 1933: Take a Chance 1934: Bottoms Up 1934: Kentucky Kernels 1935: Broadway Melody of 1936 1936: Born to Dance 1937: 52nd Street 1937: Broadway Melody of 1938 1939: The Gorilla 1942: For Me and My Gal 1942: The Fleet's In 1946: Mr. Ace 1951: The Stooge 1951: Two Tickets to Broadway

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse draaiboekskrywers Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Amerikaanse komediante Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 1976 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu