Mickey Simpson (3 Desember 1913 – 23 September 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Giant (1956) en in die televisiereekse Adventures of Superman (1952), Tales of Wells Fargo (1957), en Captain David Grief (1957).
Filmografie Rolprente 1956: Giant
Televisiereekse 1949: The Lone Ranger 1952: Adventures of Superman 1955: Cheyenne 1957: Tales of Wells Fargo 1957: Captain David Grief 1958: Bronco
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu