Ralph Sipperly (1890 – 1928) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Sunrise (1927).
Filmografie Rolprente 1926: The Canyon of Light 1926: Womanpower 1927: Sunrise
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1890 Kategorie:Sterftes in 1928 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu