Richard X. Slattery (26 Junie 1925 – 27 Januarie 1997) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Herbie Rides Again (1974) en in die televisiereekse The Gallant Men (1962), Police Story (1973), en CPO Sharkey (1976).
Filmografie Rolprente 1973: The No Mercy Man 1974: Herbie Rides Again 1976: The Zebra Force
Televisiereekse 1962: The Gallant Men 1965: Mister Roberts 1973: Police Story 1976: CPO Sharkey
Televisierolprente 1971: After the Honeymoon
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu