Joe Silver (28 September 1922 – 27 Februarie 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rabid (1977), Deathtrap (1982), en Creepshow 2 (1987), en in die televisiereeks Coronet Blue (1967).
Filmografie Rolprente 1964: Diary of a Bachelor 1974: Rhinoceros 1975: Shivers 1977: Rabid 1977: You Light Up My Life 1979: Boardwalk 1982: Deathtrap 1987: Creepshow 2 1987: Mr. Nice Guy
Televisiereekse 1949: The Fifty-Fourth Street Revue 1949: Mr. I. Magination 1950: Joey Faye's Frolics 1951: The Ad-Libbers 1952: The Red Buttons Show 1967: Coronet Blue 1975: Fay
Televisierolprente 1978: Love on the Nose
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu