Yuki Shimoda (10 Augustus 1921 – 21 Mei 1981) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Auntie Mame (1958) en in die televisiereekse Johnny Midnight (1960), Wonder Woman (1975), en Black Sheep Squadron (1976).
Filmografie Rolprente 1958: Auntie Mame
Televisiereekse 1960: Johnny Midnight 1973: Here We Go Again 1975: Wonder Woman 1976: Black Sheep Squadron
Televisierolprente 1976: Farewell to Manzanar 1976: Pacific Overtures 1978: And the Soul Shall Dance
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 1981 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu