Max Showalter (2 Junie 1917 – 30 Julie 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Vicki (1953), Niagara (1953), Indestructible Man (1956), en Sixteen Candles (1984).

Filmografie Rolprente 1952: My Wife's Best Friend 1953: Vicki 1953: Niagara 1953: Dangerous Crossing 1953: Destination Gobi 1955: The Return of Jack Slade 1956: Indestructible Man 1984: Sixteen Candles

Televisiereekse 1949: The Jack Sterling Show 1980: The Stockard Channing Show

Televisierolprente 1964: Mr. and Mrs. 1975: How to Succeed in Business Without Really Trying

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu