Mayhem is 'n Noorse black metal musiekgroep gestig in 1984 in Oslo, Noorweë. Hulle het 'n groot invloed op die black metal genre.

Diskografie Ateljeealbums 1994: De Mysteriis Dom Sathanas 2000: Grand Declaration of War 2004: Chimera 2007: Ordo ad Chao 2014: Esoteric Warfare 2019: Daemon

Eksterne skakels

Sien ook Lys van heavy metal-kunstenaars

Kategorie:Noorse musiekgroepe