Raymond Serra (13 Augustus 1936 – 20 Junie 2003) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Manhattan (1979), The Purple Rose of Cairo (1985), Teenage Mutant Ninja Turtles (1990), en Teenage Mutant Ninja Turtles II: The Secret of the Ooze (1991).

Filmografie Rolprente 1979: Manhattan 1980: Hoodlums 1985: The Purple Rose of Cairo 1987: A Time to Remember 1990: Teenage Mutant Ninja Turtles 1991: Teenage Mutant Ninja Turtles II: The Secret of the Ooze 1998: Men of Means 2000: Wannabes

Televisierolprente 1980: Hardhat and Legs 1986: A Deadly Business

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu