Matt Shakman (gebore 8 Augustus 1975) is 'n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse It's Always Sunny in Philadelphia (2005), Mad Men (2007), Game of Thrones (2011), en Fargo (2014).

Filmografie Rolprente 1988: A Night at the Magic Castle 1989: Meet the Hollowheads 2014: Cut Bank The Phantom Tollbooth

Televisiereekse 1987: Just the Ten of Us 2005: It's Always Sunny in Philadelphia 2007: Mad Men 2011: Game of Thrones 2014: Fargo

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse Jode