Hou Yifan (gebore 27 Februarie 1994) is 'n Chinese skaakspeler, grootmeester en vier-keer Vroue wêreldkampioen. Sy is die jongste vroulike speler om 'n grootmeester te word en die jongste om die Vroue wêreldkampioenskap te wen.

Skaakloopbaan Hou het begin skaak speel op die ouderdom van 5. Op die ouderdom van 12, het Hou die jongste speler ooit geword om deel te neem aan die Vrouens wêreldkampioenskap.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Skaakspelers Kategorie:Lewende mense