Joe Seneca (14 Januarie 1919 – 15 Augustus 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Silverado (1985), Crossroads (1986), The Blob (1988), en A Time to Kill (1996).
Filmografie Rolprente 1985: Silverado 1985: Heart of the Garden 1986: Crossroads 1987: Moments Without Proper Names 1988: The Blob 1996: A Time to Kill
Televisierolprente 1977: Wilma 1986: Samaritan: The Mitch Snyder Story 1987: A Gathering of Old Men 1994: The Vernon Johns Story 1997: The Longest Memory
Video's 1987: Michael Jackson: The Way You Make Me Feel
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu