Tonio Selwart (9 Junie 1896 – 2 November 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Wilson (1944), The Hitler Gang (1944), Helen of Troy (1956), en The Other Side of the Wind (2018).
Filmografie Rolprente 1944: Wilson 1944: The Hitler Gang 1951: Frontier Wolf 1956: Helen of Troy 2018: The Other Side of the Wind
Televisiereekse 1955: Conrad Nagel Theater
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1896 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu