Pete Schrum (16 Desember 1934 – 17 Februarie 2003) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Trancers (1984), Eliminators (1986), Terminator 2 (1991), en Dead Man (1995).
Filmografie Rolprente 1984: Trancers 1986: Eliminators 1991: Terminator 2 1995: Dead Man
Televisiereekse 1988: Chip 'n' Dale Rescue Rangers
Televisierolprente 1979: The Dooley Brothers
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu