Zvee Scooler (1 Desember 1899 – 25 Maart 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Uncle Moses (1932), Fiddler on the Roof (1971), Lady Ice (1973), en Love and Death (1975).
Filmografie Rolprente 1932: Uncle Moses 1933: Halome Ami 1965: Andy 1971: Fiddler on the Roof 1973: Lady Ice 1975: Love and Death
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1899 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu