Timothy Scott (20 Julie 1937 – 14 Junie 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Days of Heaven (1978), Footloose (1984), en Fried Green Tomatoes (1991), en in die televisiereeks Ned Blessing: The Story of My Life and Times (1993).
Filmografie Rolprente 1972: Love Me Deadly 1972: To Hell You Preach 1978: Days of Heaven 1984: Footloose 1991: Fried Green Tomatoes
Televisiereekse 1990: Down Home 1993: Ned Blessing: The Story of My Life and Times
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu