Franklyn Seales (15 Julie 1952 – 14 Mei 1990) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek: The Motion Picture (1979), The Onion Field (1979), en Southern Comfort (1981).
Filmografie Rolprente 1979: Star Trek: The Motion Picture 1979: The Onion Field 1981: Southern Comfort
Televisiereekse 1982: Silver Spoons
Televisierolprente 1978: The Trial of the Moke
Video's 1983: The Taming of the Shrew
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu