Harry Schumm (27 September 1877 – 4 April 1953) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Lucille Love: The Girl of Mystery (1914).

Filmografie Rolprente 1914: Lucille Love: The Girl of Mystery 1915: The Broken Coin 1916: The Wrong Door

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1877 Kategorie:Sterftes in 1953 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu