Gus Schilling (20 Junie 1908 – 16 Junie 1957) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Citizen Kane (1941), Dr. Kildare's Victory (1942), The Lady from Shanghai (1947), en Macbeth (1948).

Filmografie Rolprente 1941: Citizen Kane 1942: Dr. Kildare's Victory 1943: Chatterbox 1943: Larceny with Music 1944: Sing a Jingle 1946: Dangerous Business 1947: The Lady from Shanghai 1947: Stork Bites Man 1948: Macbeth

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 1957 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu