Frank Salsedo (20 Mei 1929 – 3 Julie 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Creepshow 2 (1987) en in die televisiereekse Walker, Texas Ranger (1993), JAG (1995), en Power Rangers Zeo (1996).

Filmografie Rolprente 1982: The Ghost Dance 1987: Creepshow 2 1994: Wolfridge

Televisiereekse 1976: The Quest 1993: Walker, Texas Ranger 1995: JAG 1996: Power Rangers Zeo

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu