Will Sampson (27 September 1933 – 3 Junie 1987) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente One Flew Over the Cuckoo's Nest (1975), The Outlaw Josey Wales (1976), The White Buffalo (1977), en Poltergeist II: The Other Side (1986).

Filmografie Rolprente 1975: One Flew Over the Cuckoo's Nest 1976: The Outlaw Josey Wales 1977: The White Buffalo 1977: Orca 1979: Fish Hawk 1986: Poltergeist II: The Other Side 1986: Firewalker

Televisiereekse 1978: Vega$ 1979: Images of Indians 1982: Born to the Wind

Televisierolprente 1977: Relentless 1978: Standing Tall

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 1987 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu