Billy Sands (6 Januarie 1911 – 24 Augustus 1984) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Reluctant Astronaut (1967), P.J. (1968), en Rocky (1976), en in die televisiereeks The Phil Silvers Show (1955).

Filmografie Rolprente 1967: The Reluctant Astronaut 1968: P.J. 1976: Rocky

Televisiereekse 1955: The Phil Silvers Show 1962: McHale's Navy 1970: Pat Paulsen's Half a Comedy Hour 1975: Big Eddie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1911 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu